Is jy besig?

Is jy besig?

In die Christelike kalender vind ons onsself weer by Hemelvaart. Dis die tyd wat ons terugdink en onthou dat Jesus opgevaar het hemel toe om vir Sy kinders ’n plek voor te berei. Die vraag is, is ek en jy besig om voor te berei vir die ewigheid, soos wat Jesus vir ons ‘n plek gaan voorberei het?

1. Is jy besig? (Hemelvaart)

Darius van der Schyf

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.