Daar Is Iets In Die Water

Die Bybel is vol gebeure waar water ‘n groot rol speel. Waar daar water tersprake is, fisies of simbolies, beteken dit God se seën, vervulling, beloftes en deurbrake. Ons gaan kyk na verskillende Bybelse gebeure waar water ‘n rol gespeel het en wat dit vir ons beteken.

 

1. Die water is kliphard

Morné Steenekamp

2. Die water is beter as wat jy dink

Marius Malan

3. Wonderwater

Marius Malan

4. Flaterwater

Morné Steenekamp

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.