In gesprek met Jesus

In gesprek met Jesus

Het jy al gewonder hoe ‘n gesprek met Jesus sou lyk? Waaroor julle sou gesels? Die vrae wat jy Hom dalk sou vra, die antwoorde wat Hy sou gee? In ons nuwe reeks, In gesprek met Jesus, kyk ons in die Skrif na ‘n paar gesprekke wat Jesus met mense gehad het, die impak daarvan en hoe dit op jou en my van toepassing is.

1. 'n Gesprek wat jy nie verwag het nie

Marius Malan

2. Antwoorde wat ek nie gevra het nie

Marius Malan

3. Lig uit wat ek nie wou sien nie

Marius Malan

4. Stuur my na waar ek nie wil gaan nie

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.