Idees vol vrees

God het idees oor ons lewens; idees wat ons bevoordeel. Die pad om Sy idees te laat realiseer hou baie vrese in. Wat ons maak met die vrees is uiters belangrik aangesien dit ons kan weg hou om God se idees ‘n realiteit te maak in ons lewe.

Week 1 - O hemel, O gaats, O nee

Marius Malan

Week 2 - Teenmiddel van Vrees

Morné Steenekamp

Week 3 - Plus Punt van vrees (vrees vir God)

Morné Steenekamp

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.