Hu Wil Ek Bly

Ons gesindheid teenoor ons eggenoot moet altyd een wees waar ons liefde bevorder, ons harte oop bly en ons in ons harte kan sê “by jou…dis hier waar ek wil bly”. Die reeks sal God se hartklop oor die huwelik duidelik maak en so ook sal dit praktiese advies gee om verhoudings te restoreer en gesond te hou.

 

Week 1 - Liefie ons moet praat (kommunikasie)

Marius Malan

Week 2 - Tyd om gras te sny (moeite)

Marius Malan

Week 3 - Wil jy eet of wil jy ry (kompromieë)

Marius & Marietjie Malan

Week 4 - Hier gaan ons lekker kry (seks)

Morné Steenekamp

Die boodskap is nie gepas vir kinders nie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.