Hoe

In die reeks antwoord ons die algemene ‘hoe’-vrae wat daar is oor ons lewensreis saam met Jesus. Luister gerus na baie praktiese en Bybel gebaseerde antwoorde op die algemene vrae

Vraag 1 - Hoe behou 'n mens vrede in 'n tyd soos hierdie?

Marius Malan

Vraag 2 - Hoe weet ek wat is reg en verkeerd?

Morné Steenekamp

Vraag 3 - Hoe hoor ek God se stem?

Morné Steenekamp

Vraag 4 - Hoe vergewe ek?

Marius Malan

Vraag 5 - Hoe kan ek verander?

Marius Malan & Gerdi van den Berg

Vraag 6 - Hoe maak ek 'n verskil?

Morné Steenekamp

Vraag 7 - Hoe kan ek reg maak vir die dood?

Marius Malan

Vraag 8 - Hoe weet ek ek is gered? (Katkisasie Voorstelling)

Morné Steenekamp

Vraag 9 - Hoe hanteer ek moeilike mense?

Marius Malan

Vraag 10 - Hoe maak ek as die Bybel nie antwoorde het nie?

Marius Malan

Vraag 11 - Hoe weet ek of ek gedoop moet word?

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.