Hoe om…

Hoe om…

Ons het met ‘n nuwe oggendreeks begin: Hoe om… Dit is ‘n baie praktiese reeks en in hierdie reeks gaan ons na ‘n paar verskillende “Hoe om’s” kyk. Ons gebed is dat dit jou sal help om dit ook prakties deel van jou lewe te maak en dat God hiermee vir jou nuwe groei sal bring.

1. Jouself voor te berei vir Paasfees

Marius Malan

2. Die Bybel te lees

Marius Malan

3. Te bid

Marius Malan

4. Te vas

Marius Malan

5. Deel te bly van kerk as alles verander

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.