Ek Is

Ons identiteite is baie belangerik. Dit is die rede hoekom jy nie sommer jou ID rond laat lê nie. So ook het jy ‘n identiteit wat God jou gegee het wat jy nie sommer moet van vergeet nie. Ons moet dit ken, koester en wees. Die groot vraag is dan; wie is jy dan regtig? Die reeks kan jou riglyne gee.

 

Week 1 - Ek is Vry

Marius Malan

Week 2 - Ek is in Christus

Morné Steenekamp

Week 3 - Ek is Veilig

Morné Steenekamp

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.