Hallo… Wie praat?
Daar is baie stemme in ons lewe. Stemme van aggressie, onregverdigheid, verwerping, angstigheid… Wat is jou reaksie daarop en wat doen jy met hierdie stemme? Gaan soek jy antwoorde en vertroosting by die wêreld, of by God?
1. Stem van angs
Marius Malan
2. Stem van hopeloosheid
Jonathan Müller
3. Stem van minderwaardigheid
Koos Jooste
4. Stem van onsekerheid
Tommie Arpin
Categories