Grotte

Elke keer wanneer Bybelkarakters in grotte beland het, het God hulle op ‘n spesiale manier ontmoet. Hulle het drie keer die mense uitgestap as toe hulle in gestap het. Ons gaan ook grotte beleef in lewe. Grotte van moedeloosheid, depressie, eensaamheid, verwoesting, trauma, ens. God wil ons ontmoet in grotte en ons drie keer die mens maak as wat ons was.

Week 1 - Jesus

Morné Steenekamp

Week 2 - Dawid

Morné Steenekamp

Week 3 -Moses

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.