Grond

Grond

Grond speel ‘n baie groot rol in ons elkeen se lewe en ons sien dit ook in die Bybel. Grond word baie as ‘n metafoor in die Bybel gebruik en in ons reeks gaan ons bietjie in die grond van ons menswees rondkrap, ‘n paar dinge omskoffel, kunsmis gooi, iets plant sodat ons ons grond (harte), kan voorberei vir Pinkster en wat God in hierdie Pinksterseisoen in ons lewe wil doen.

 

1. Grond Breek

Marius Malan

2. Grond Werk

Marius Malan

3. Toets Grond

Marius Malan

4. Bloedgrond

Marius Malan

5. Belofte-grond

Nico Van As

6. Leem-grond

Darius van der Schyf

[heading id=”2cd202930e5b1fd458092cd31a49a899″ content=”‹¨›p style‹´›‹²›text-align: left;‹²›‹˜›7. Wegsteek-grond‹¨›/p‹˜›” heading=”h3″ margin=”0px 0px 5px 0px” style=”{‹²›style‹²›:‹²›style1‹²›,‹²›style2%B

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2021 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.