Groeipyne

God begeer dat ons almal moet groei. Groei in ons verhouding met Hom, karakter, liefdesverhoudings, vriendskappe, invloed, ens. Daar is pyne wat sleg is vir jou, maar ook pyne waaroor jy nie hoef te bekommer nie aangesien dit noodsaaklik is vir jou ontwikkeling naamlik groeipyne. So ook wanneer ons geestelik ontwikkel is daar pyne wat goed vir ons is. Leer in die reeks waar jy dalk groeipyne het en hoe om dit te hanteer.

Week 1 - Verhoudings

Morné Steenekamp

Week 2 - Invloed

Nico van As

Week 3 - Omstandighede

Marius Malan

Week 4 - Opoffering

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.