Gomtor Evangelie

Daar is 4 boeke wat handel oor die evangelie van Jesus nl. Mattues, Markus, Lukas en Johannes. Al 4 maak dit duidelik dat die evangelie is bedoel vir gomtorre. Die reeks sal jou help om eerlik met jou swakheid te wees, maar ook eerlik te wees oor God se goedheid.

 

Week 1 - Kwalifikasie van 'n gomtor

Marius Malan

Week 2 - Plastiekjuwele & Leerbaadjies

Morné Steenekamp

Week 3 - Skandaal van Genade

Morné Steenekamp

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.