God se opinie

Ons almal het ‘n opinie oor alles deesdae. Kinders van die Here moet altyd Sy opinie vooroë hou, want anders gaan ons vasgevang word in hopeloosheid en frustrasie. Die reeks sal ons help om God se opinie beter te verstaan.

 

Week 1 - Vrye Wil

Marius Malan

Week 2 - Mense wat anders glo

Marius Malan

Week 3 - Gebed

Marius Malan

Week 4 - Seer & Leiding

Marius Malan

Week 5 - Suid-Afrika

Marius Malan

Week 6 - Christene

Morné Steenekamp

Week 7 - Depressie

Marius Malan

Week 8 - Kompas (Kerk)

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.