God se Bouplan vir jou Lewe

Ons almal het al iewers gehoor dat God ‘n plan vir ons lewens het, maar hoe baie van ons het al gehoor hoe om God se droom ‘n realiteit te maak? Die reeks sal ons help om gefokus te bly op die dinge wat God se droom kan laat realiseer.

 

Week 1 - God is die Argitek, jy is die Bouer

Marius Malan

Week 2 - Gee jou Beste

Morné Steenekamp

Week 3 - God se plan is Prioriteit

Marius Malan

Week 4 - Die Bouwerk is Nooit Klaar nie

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.