God Kom Kuier

Dit is alweer daardie tyd van die jaar waar liggies en dekor orals opgesit word, want Kersfees is om die draai. In hierdie seisoen neem ons net weer tyd om terug te dink aan die grootste geskenk wat die mensdom kon ontvang – toe Jesus Christus op aarde kom kuier het. Deur ons nuwe reeks God kom kuier wil ons, ons harte voorberei vir Kersfees. Ons moet die waarde van Kersfees besef want dit is God se grootste begeerte om in elke mens se hart te kom kuier.

1. Is alles gereed?

Marius Malan

2. Is daar 'n geskenk op Sy bed?

Morné Steenekamp

3. Is jou deur oop?

Darius van der Schyf

4. Is dit gemaklik?

Nico van As

5. Is dit genoeg?

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.