Glo dit of nie

Glo dit of nie

In die inligtingsera waarin ons leef is daar soveel inligting, opinies, boeke en teorieë rondom alles en dit kan ons soms oorweldig. As gevolg hiervan is baie mense en gelowiges onseker oor wat ons oor God kan glo en hoe God in en deur mense werk. Hierdie reeks is daarop gemik om God se waarheid vanuit die Skrif oor sekere van hierdie aspekte te skyn, sodat mense wat sukkel om te glo, weer in die God van wonders kan glo.

1. God van wonders

Darius van der Schyf

2. Die wonder-werk

Darius van der Schyf

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.