Geveg van jou lewe (Vroue Bybelstudie)

Luister na die sessies wat aangebied was tydens die vroue bybelstudie. Die wapenrusting is die gereedskap wat God vir ons gee om die geveg van ons lewe mee te veg.

Sessie 1 - Weet wie is die ware vyand

Marietjie Malan

Sessie 2 - Die gordel van waarheid

Rozaan Blignaut

Sessie 3 - Borsharnas van vryspraak

Rozaan Blignaut

Sessie 4 - Skoene van Vrede

Marietjie Malan

Sessie 5 - Skild van geloof

Marietjie Malan

Sessie 6 - Helm van verlossing

Rozaan Blignaut

Sessie 7 - Swaard van die Gees

Marietjie Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.