Friendly Fire

Ons gaan seer kry waar okal daar mense in ons lewens betrokke is. Daardie seer is nie altyd intensioneel gemik om seer te maak nie. Dit is ‘Friendly Fire’. Hoe gaan ons te werk sodra daar Friendly Fire is? Hoe kan ons tenspyte van die seer verhoudings mooi hou? Wanneer is genoeg genoeg? Luister die reeks om antwoorde te kry.

Week 1 - Die Sneller is Getrek

Morné Steenekamp

Week 2 - Wie is op jou 6?

Marius Malan

Week 3 - Genoeg is genoeg

Morné Steenekamp

Week 4 - Ek het jou nie geskiet nie

Morné Steenekamp

Week 5 - Dit is net 'n vleeswond

Marius Malan

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.