Ek Is Nog In Dit

Die lewe kan soms vir jou en my slegte kaarte uitdeel wat ons dan negatief kan affekteer. Dit gebeur omdat ons in ‘n stukkende en gebroke wêreld leef. Dit kan ons so oorweldig, dat ons selfs moed op die lewe wil opgee. In hierdie reeks gesels ons oor hoe God jou deur dit alles dra, jou nuwe hoop wil kom gee, sodat jy nog in dit kan wees.

1. Ek Voel Ek Kan Nie Meer Nie

Marius Malan

2. Ek Verstaan Nie Hoekom Nie

Marius Malan

3. Ek Het Gedink Dit Gaan Anders Wees

Morné Steenekamp

4. Maar Jy Moenie Hier Wees Nie

Marius Malan

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.