Ek het nog altyd gewonder

Ek het nog altyd gewonder

In die wêreld van vandag vind ons soveel verskillende gelowe en ander godsdienste. So baie mense wonder watter geloof/godsdiens die regte een sou wees, of wat maak ander godsdienste anders as Christenskap? In ons reeks: Ek het nog altyd gewonder, gesels ons oor die hoofstroom godsdienstige bewegings in die wêreld en hoe dit van Christenskap verskil. Ons gebed is dat jy deur hierdie reeks antwoorde sal kry en sal besef wat ons in Jesus Christus, ons Here, het.

1. Wat glo Hindoes

Marius Malan

2. Wat glo Boeddhiste

Marius Malan

3. Wat glo New Agers

Marius Malan

4. Wat glo Moslems?

Marius Malan

5. Wat glo Jode?

Darius van der Schyf

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.