Ek het beloof

Ek het beloof

Februariemaand word altyd gesien as die maand van liefde en in konteks hiervan het ons nuwe reeks onstaan: Ek het beloof. Dit is ‘n kort reeks wat gebaseer is op die huwelik en die groot belofte wat ons op ons troudag (ge)maak (het). Ons bid dat die reeks jou sal help om te besef wat die belofte wat jy gemaak het behels en hoe God die huwelik sien en daaroor droom.

1. Om lief te hê en te bemin

Marius Malan

2. Deur alles, met respek, in onderdanigheid, vir altyd

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.