Die Duiwel Dans in die Donker

Die duiwel probeer nie ons kry om te glo dat God nie bestaan nie. Hy probeer ons kry om te glo dat hy nie. Ons vyand val ons daagliks aan. Net soos Jesus moet ons bewus wees van die vyand. Iemand wat bewus is van die vyand veg hom nie keer na keer nie, maar vertrou God meer en meer. Daarom is die reeks se doel om jou vertroue in God te versterk.

 

Week 1 - Wals met Versoeking

Morné Steenekamp

Week 2 - Pasodoble met Mag

Marius Malan

Week 3 - Tango met Seks

Marius Malan

Week 4 - Cha Cha met Geld

Marius Malan

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.