Dit is oorlog

Ons almal weet die duiwel is uit om elke persoon se lewe te verwoes. Daarom is daar ‘n geestelike-oorlog. Ons moet wel die onderskeiding neem tussen die duiwel om elke hoek en draai soek en naïef wees oor die oorlog wat aan die gang is. Leer in die reeks hoe om die geestelike-oorlog te wen.

1. Dit is oorlog

Marius Malan

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.