Dit is Vreemd

Pinkster is ‘n tyd waarin baie mense ‘te’ geestelik raak en ander weg skrik of ander mense wil net glad niks te doen hê met bo-natuurlike onderwerpe nie. God se Gees het nog nooit mense weggeskrik van Hom af nie, want dit is goeie nuus. Hoe moet ons dan dink oor die bonatuurlike?

Week 1 - Tonge van Vuur (Praat in tale)

Marius Malan

Week 2 - Die einde is naby, of is dit? (eindtyd)

Marius Malan

Week 3 - Varke wat vlieg (bose magte)

Marius Malan

Week 4 - Tekens wat jou laat wonder (Miracles 2018)

Koos Jooste

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.