Dit is Tyd

22 April 2017 was ‘n geskiedkundige dag in Suid Afrika toe miljoene gelowiges saamgetrek het om saam met Angus Buchan te bid vir ons land en regering. Amper ‘n jaar daarna sien ons soveel skuiwe wat die Here gebring het. Wat moet ons leer uit die gebeure? Wat probeer die Here vir ons sê oor die toekoms?

Week 1 - Dis tyd om dankie te sê

Marius Malan

Week 2- Dis tyd om dit weer te doen

Marius Malan

Week 3 - Dis tyd om te luister

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.