Dis ‘n Goeie Storie

Jesus Christus is die Messias, die seun van God wat tussen ons as mens kom woon het en seker een van die grootste invloede in geskiedenis was. Jesus het ‘n ongelooflike lewe geleef en in ons nuwe reeks: “Dis ‘n goeie storie” kyk ons na die verskillende stories uit Jesus se lewe, die dinge wat hy gesê en gedoen het en die lesse wat ons daaruit kan leer. Ons kyk ook hoe ons dit in ons eie lewens kan toepas.

1. Die boodskap van 'n weduwee

Marius Malan

2. Wanneer dooies opstaan

Marius Malan

3. Wanneer jy jou verskonings verskoon

Morné Steenekamp

4. Die ongeskryfde storie

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.