Dinge wat ons keer om God te sien

Het jy al ooit gewonder of ‘n mens regtig God kan hoor en sien? Daar is duisendes wat sal getuig elkeen van ons kan. Die reeks help ons om te besef dat daar paar goed is wat ons blind kan maak en keer om God te sien. As ons Hom nie kan sien nie gaan ons sukkel om Hom te volg.

Week 1 - Individualisme

Marius Malan

Week 2 - Te Besig

Morné Steenekamp

Week 3 - Ongeloof en Uitdagings

Marius Malan

Week 4 - Seksuele Sonde

Marius Malan

Week 5 - Tradisie

Marius Malan

Week 6 - Lae Selfbeeld

Morné Steenekamp

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.