Dieselfde Proses

Aan die begin van ‘n jaar droom en beplan meeste vir ‘n beter jaar as die vorige een. Die proses na dié beter bly wel presies dieselfde. God is ‘n God van die prosesse. Hy is geduldig met ons en ander. Die preek sal jou help om God te begin raak sien in die middel van prosesse.

Dieseflde Proses

Morné Steenekamp

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.