Die krag van jou woorde

Die krag van jou woorde

Daar is baie krag in ‘n pa se woorde. Min pa’s besef die skeppende krag wat in hulle woorde opgesluit is en watse impak dit op hulle gesin het. As pa’s moet ons erns maak met die woorde wat ons uitspreek en seker maak dat dit opbouend en Goddelik is.

1. Die krag van jou woorde (Vadersdag 2020)

Marius Malan

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.