Die God probleem

Die God probleem

Indien ons ‘n gesprek oor die konsep van God en wie God is sou oopmaak, sal elke persoon op aarde ‘n opinie, of ‘n stelling kon maak. Daar is soveel konsepte van wie God is, hoe Hy werk en hoe mense Hom sien. In hierdie reeks gaan ons oor ons God gesels. Ons moet seker maak ons het die regte prentjie van wie Hy is en wat Hy in ons lewens vir ons kan doen en beteken.

1. Wat jy dink jy weet van God

Marius Malan

2. Wat die wêreld dink hulle weet van God

Marius Malan

3. Wat wetenskap oor God sê

Darius van der Schyf

4. Wat Jesus weet van God

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.