Date met die Dood

Die realiteit is dat ons almal eendag die dood se hand gaan skud. Daar gaan ‘n dag en ‘n datum wees wanneer die dood jou ontmoet. Is jy reg vir die dood? Hoe moet ons dink oor die dood? Kan die dood meer lewe inhou? Die reeks sal help met die antwoorde op die vrae en nog baie meer.

 

Week 1 - Bucketlist

Marius Malan

Week 2 - Storie van jou Strepie

Morné Steenekamp

Week 3 - Almal wil hemel toe, maar niemand wil dood nie

Morné Steenekamp

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.