Beraming

Ons kan nie bepaal wat met ons gebeur nie, maar ons kan bepaal wat ons daarmee doen. Om effektief te leef in die Here se oë moet ons leer hoe om ons denke, woorde en harte te beskerm. Leer in die reeks hoe om dit reg te kry.

Week 1 - Denke

Morné Steenekamp

Week 2 - Woorde

Morné Steenekamp

Week 3 - Hart

Morné Steenekamp

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.