As Jesus lewe

As Jesus lewe

Net soos vorige jare het ons sopas Paasfees gevier. Dit is soveel meer as net ‘n lekker langnaweek. In Paasfees sien ons dat Jesus die dood oorwin het en opgestaan het, maar tog leef ons soms asof Jesus nie lewe nie, asof Hy nooit uit die dood opgestaan het nie. Met ons nuwe reeks gaan ons kyk na hoekom ons sukkel om te lewe asof Jesus opgestaan het. Deur die oë van ‘n volgeling wat leef asof Jesus opgestaan het, gaan ons na vrae en uitdagings van die lewe kyk.

1. Hoekom sukkel jy om te glo?

Marius Malan

2. Hoe hoor ek Sy stem?

Darius van der Schyf

3. Hoekom is daar lyding en seer?

Marius Malan

4. Hoekom het ons nog die Bybel nodig?

Darius van der Schyf

5. Hoekom lewe jy nog vir jouself?

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2021 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.