Al was ek nie daar nie

Baie mense sê hulle sou sou ook Jesus gevolg het en in Hom geglo het as hulle geleef het in Sy leeftyd op aarde. In die reeks kyk ons na Bybelkarakters wat God heelhartig gevolg het al was hulle nie daar nie. Hoe het hulle op ‘n plek gekom war hulle God vertrou het? Hoe het die Here hulle gewen?

 

Week 1 - Ek weet dit is waar

Marius Malan

Week 2 - Kersfees is vir Almal

Koos Jooste

Week 3 - Ek weet dit is Klaar

Marius Malan

Week 4 - Beweeg hierdie verhaal na my

Nico van As

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.