Af is die nuwe op

Af is die nuwe op

Die wêreld het ‘n perspektief oor hoe sukses lyk en hoe jy die kruin van die lewe bereik. Wanneer dit egter by die koninkryk van God kom, lyk daardie prentjie anders, want as kinders van God leef ons vir die koninkryk en lyk dit vir die wêreld of ons eintlik af en nie op in die lewe beweeg nie. Ware sukses in die lewe lê nie in die wêreld se perspektief oor sukses nie, maar eerder daarin om vir die koninkryk van God te leef. Af is dus die nuwe op.

1. Watter rigting kies jy?

Darius van der Schyf

2. Wat is onder jou?

Marius Malan

3. Deur die Gees

Darius van der Schyf

4. Met 'n oop hand

Darius van der Schyf

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.