Aanvaarbare Budha

Meeste van ons sal nooit kies om te buig en te leef vir ‘n ander ‘god’ buiten Jesus nie. Tog is daar klomp dinge wat in ons lewens ons tyd, denke, drome en geld bepaal buiten God se wil. In die reeks identifiseer ons die afgode en laat toe dat God weer in ons lewens heers.

 

Week 1 - Kinders van glas

Marius Malan

Week 2 - Gemak en Self

Marius Malan

Week 3 - Sukses en Materialisme

Morné Steenekamp

Week 4 - Tegnologie

Marius Malan

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.