6de Verjaarsdag

Ons Hemelse Vader gee ons geleenthede, nie resultate nie. Hy stel belang om saam met ons iets te maak uit die lewe. Dit is asof hy bome vir ons gee, nie klaar gemaakte tafels nie. Leer om geleenthede te benut.

Boom of Tafel

Marius Malan

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.