3Di-Mens-ioneel

Alle mense voel rigtingloos of onvervuld wanneer ons nie ons passie en roepings ken nie. Dalk is die rede hoekom lewe moeilik gaan nie omdat omstandighede nie mooi uitspeel nie, maar eerder omdat jy in die omstandighede nie weet wat jy is nie. Daar is 3 dimensies wat ons kan help om te wees wie God wil hê ons moet wees.

 

Week 1 - Wat is ek?

Marius Malan

Week 2 - Roeping

Morné Steenekamp

Week 3 - Passie

Marius Malan

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.