3 Lidtekens van Paasfees

Paasfees, die grootste gebeurtenis op ons Christene se kalender. Elke ding wat Jesus beleef het gedurende die Paastyd het lidtekens in alle dimensies vir Hom gegee. Soos die Bybel ons leer is Sy lidtekens ook ons s’n. So hoe is Jesus se Paasfees-lidtekens ook ons s’n? Hoe raak Sy lewe ons s’n? Hoe het Sy lewensdood ons lewe verryk?

Week 1 - Donkie

Marius Malan

Week 2 - Boom

Marius Malan

Week 3 - Graf

Morné Steenekamp

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.