Portfolio Category: Bou verhouding met God

Aanbiddingsaand

  [heading id="47392b627533da58f8d1451c5de3779c" content="‹¨›p‹˜›Aanbiddingsaand saam Duis:Lig‹¨›/p‹˜›" heading="h3" margin="0px 0px 5px 0px" style="{‹²›style‹²›:‹²›style1‹²›,‹²›style2‹²›:{‹²›background_text‹²›:‹²›‹²›},‹²›style3‹²›:{‹²›background_color‹²›:‹²›‹²›,‹²›background_image‹²›:‹²›‹²›},‹²›style4‹²›:{‹²›background_color‹²›:‹²›‹²›,‹²›background_image‹²›:‹²›‹²›}}" text_color="" hover_color="" hover_element="heading"…

Ek Is Nog In Dit

Die lewe kan soms vir jou en my slegte kaarte uitdeel wat ons dan negatief…

Reis Lig

Meeste mense sien uit na 'n reis iewers heen. Dit beloof gewoonlik opwinding en avontuur.…

Her:Fokus

Soms kan lewe en sy dinge ons fokus steel van dit waarop God wil hê…

Die Bybel sê mos

Die Bybel sê mos God gee jou nie meer as wat jy kan hanteer nie…

Per Hand

Wanneer jy 'n brief ontvang van iemand wat dit per hand geskryf het dra daardie brief…

Die tekens was daar

Daar was al jare voor Jesus se geboorte tekens gegee oor Kerstyd. Tog het so baie mense…

Kerssangdiens

  [heading id="47392b627533da58f8d1451c5de3779c" content="‹¨›p‹˜›Kerssangdiens 2018‹¨›/p‹˜›" heading="h3" margin="0px 0px 5px 0px" style="{‹²›style‹²›:‹²›style1‹²›,‹²›style2‹²›:{‹²›background_text‹²›:‹²›‹²›},‹²›style3‹²›:{‹²›background_color‹²›:‹²›‹²›,‹²›background_image‹²›:‹²›‹²›},‹²›style4‹²›:{‹²›background_color‹²›:‹²›‹²›,‹²›background_image‹²›:‹²›‹²›}}" text_color="" hover_color="" hover_element="heading" custom_class=""…

Jesus se slegte gewoontes

Jesus was klomp kere beskuldig as selfsugtig, onregverdig, 'n dronkaard, 'n duiwelbesete en is selfs gekruisig…

WSJO – Wat Sal Jesus [ont]doen

Wat Sal Jesus Doen? Meeste van ons ken die sin a.g.v. die armbandjies wat so…

Hoe

In die reeks antwoord ons die algemene 'hoe'-vrae wat daar is oor ons lewensreis saam met Jesus.…

Lief vir my Kerk

Jesus het Sy lewe gegee om die Koninkryk van God, of kerk soos ons dit ken,…

Idees vol vrees

God het idees oor ons lewens; idees wat ons bevoordeel. Die pad om Sy idees te…

Moedersdag 2018

As jy wonder of die Here goed vir ons is, kyk net na die Mammas…

Grotte

Elke keer wanneer Bybelkarakters in grotte beland het, het God hulle op 'n spesiale manier…

Sluipmoordenaar

God saai goeie saad in ons lewens om soveel mooi vrug op te bring. Vrug…

Val Vorentoe

Ons almal is opsoek na God se voorspoed in 2018. Die pad na meer voorspoed…

Jy is genooi

Uitnodigings kan 'n mens opgewonde maak, want daar is altyd 'n spesiale geleentheid. God het…

Aanvaarbare Budha

Meeste van ons sal nooit kies om te buig en te leef vir 'n ander…

Fliekflooi

As Jesus in vandag se tyd geleef het, watter werk dink jy sou Hy verkies…

Gomtor Evangelie

Daar is 4 boeke wat handel oor die evangelie van Jesus nl. Mattues, Markus, Lukas…

God se opinie

Ons almal het 'n opinie oor alles deesdae. Kinders van die Here moet altyd Sy…

Die Duiwel Dans in die Donker

Die duiwel probeer nie ons kry om te glo dat God nie bestaan nie. Hy…

Spook Asem

Spookasem is ons pinkster preekreeks wat natuurlik handel oor die Heilige Gees. Baie mense maak toe…

Van ‘n Krip na ‘n Kroon

Paasfees 2017 - 'n Kroon is iets wat konings dra. 'n Krip is iets waar…

Dinge wat ons keer om God te sien

Het jy al ooit gewonder of 'n mens regtig God kan hoor en sien? Daar is…

Ontdek Liefde in 4 Stappe

Kan jy daardie oomblik onthou toe jy verlief was? Toe jou liefde geen einde vir…

Nuwe Jaar Ou God

Begin van elke jaar is baie opwindend, maar so ook voel baie van ons oorweldig.…

Al was ek nie daar nie

Baie mense sê hulle sou sou ook Jesus gevolg het en in Hom geglo het…

Hoe die Bybel regtig werk

Die Bybel is die hoof manier waarop God met ons gesels. Dit help so baie…
WordPress Theme built by Shufflehound. © 2019 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.