- Tydens ons oggenddiens is daar 'n aparte diens vir die kinders.
- Daar word spesifieke lesse uitgewerk sodat die kinders ook God kan ontmoet.
- Die kinders beleef volledige dienste gevul met aanbidding, speel, preek, ens.
- Ons kaartjiesisteem stel elke ouer in staat om dadelik ingelig te word as daar iets met jou kind gebeur tydens die diens.
- Ontdekkers sluit tydens die skoolvakansies, maar daar is dan toesig.