Ons het elke maand kindertoewyding. Vul die registrasievorm in en daar sal kontak met jou gemaak word sodat jy meer inligting kan ontvang.