Gee

GOD HET 'N BLYMOEDIGE GEWER LIEF

MANIERE OM TE GEE

GEE - AANLYN

Eenvoudig en veilig. Gee 'n eenmalige donasie deur gebruik te maak van jou tjekrekening, debiet- of kredietkaart.

* Price

GEE - SNAPSCAN

Maak 'n kaarlose betaling deur SNAPSCAN te gebruik. Sien die video om te leer hoe om SNAPSCAN te gebruik

GEE - EFT

Maak 'n betaling in die kerk se rekening. Indien moontlik gebruik jou lidnommer as 'n verwysing.

Bank besonderhede:
FNB
Takkode: 250655
Rekening: 62609813846

JAARVERSLAG

Kyk na ons 2017 of 2018 jaarverslae om te sien hoe jou bydrae 'n verskil gemaak het in lewens. So ook kan jy sien hoe die finansies bestuur was gurende die tydperkged.

GOD WIL HÊ JY MOET JOU GELD GOED BESTUUR

FINANSIËLE BESTUUR

Begroting Gee

BEGROTING

Soms is jy net een eenvoudige begroting weg om jou finansiële dimensie te bestuur soos God wil. Finansies moet nooit jou lewe bestuur nie.

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.