Een Rigting

Een Rigting is ons bediening vir graad 7's

  • Tydens ons Sondagoggenddienste is daar 'n aparte diens vir die graad 7’s.
  • Ons berei die graad 7's voor vir sy/haar hoërskoolloopbaan.
  • Ons probeer die graad 7's 'n volwasse begrip oor God gee.
  • Daar is ook 'n jaarlikse graad 7-kamp.
  • Die laaste kwartaal word die tieners deel van die Toegee-groep.
WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.