Ek wil myself laat doop
Sodra ons jou registrasie ontvang sal ons jou kontak en 'n afspraak met jou bevestig. Tydens die afspraak sal ons gesels oor die doop, die doel en die daad daarvan en jy sal ook verdere reëlings betreffende die doopgeleentheid ontvang.