Dienste: 9:00 en 18:00

Wat om by Kompas te verwag?

By Kompas word jy hartlik verwelkom in ’n gemaklike en vriendelike omgewing. Jy’s meer as welkom – kom net soos jy is en ontdek self wat ons gemeente alles behels.

Meer oor ons dienste

Enigiemand is welkom by ons dienste, ongeag waar jy op jou geestelike reis is. Elke diens duur sowat 75 minute en is prakties, verstaanbaar en vol hoop. Ons kom elke Sondag bymekaar om 9:00 en 18:00 – met ’n aanlyndiens ook om 9:00.

Kinders en jongmense het ook hul plek:

  • Belofteland (3–7 jaar) – Sondae 9:00
  • Die Weg (8–12 jaar) – Sondae 9:00
  • Net 7’s (Graad 7) – Vrydae 18:00 & Sondae 9:00
  • Toegee (Hoërskool) – Vrydae 19:00 & Sondae 9:00

Kom loer in – ons sien uit daarna om jou te ontmoet!

Kontak ons: 016 004 0016 | navrae@kg.org.za

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier