Bouprojek

Hoe vêr trek die bouprojek?

86 %
Ouditorium
90%
Ontdekkers (Kinderkerk)
90%
Toegee (Tieners)
20%
Kantore
98%
Welsyn
70%
Dak
98%
Plaveisel
98%
Fondasies
100%
Steenwerk
98%
Struktuur
98%
Tieners
Kinderkerk
Teesaal
Kantore
Ouditorium
Welsyn
Studio
Parkering
Badkamers
Tieners
Kinderkerk
Teesaal
Kantore
Ouditorium
Welsyn
Studio
Parkering
Badkamers

Kompas Tydlyn

Grond Gekoop

Ons het grond van 23509m² teen R2.2m gekoop.

Maart 2013

Grond Gekoop

Ons het grond van 23509m² teen R2.2m gekoop.

Maart 2013

Sloop

Begin die terrein voorberei vir die grondwerk om plaas te vind.

Februarie 2014

Sloop

Begin die terrein voorberei vir die grondwerk om plaas te vind.

Februarie 2014

Grondwerk Begin

Daar is 5 vlakke waarvan die grond gekompakteer moes word.

Maart 2014

Grondwerk Begin

Daar is 5 vlakke waarvan die grond gekompakteer moes word.

Maart 2014

Grensmuur Begin

Die grensmuur van 605m en ‘n totaal van 171 410 stene word gebou.

April 2014

Grensmuur Begin

Die grensmuur van 605m en ‘n totaal van 171 410 stene word gebou.

April 2014

Sooispit & Fondasies

Die lê van die fondasies is na die sooispit-viering begin.

Mei 2014

Sooispit & Fondasies

Die lê van die fondasies is na die sooispit-viering begin.

Mei 2014

Bouwerk Begin

Ons begin die kinderkerk bou. Dit dien tot vandag as ons tydelike ouditorium.

Junie 2014

Bouwerk Begin

Ons begin die kinderkerk bou. Dit dien tot vandag as ons tydelike ouditorium.

Junie 2014

Staalstruktuur

Die staalstruktuur van die kinderkerk (ons tydelike ouditorium) kom op die been.

Julie 2014

Staalstruktuur

Die staalstruktuur van die kinderkerk (ons tydelike ouditorium) kom op die been.

Julie 2014

Steenwerk & Vloer

Die Kinderkerk se steenwerk & vloer word voltooi.

Augustus 2014

Steenwerk & Vloer

Die Kinderkerk se steenwerk & vloer word voltooi.

Augustus 2014

Dakplate & Slabs

Staal word gebruik om slabs te versterk.

September 2014

Dakplate & Slabs

Staal word gebruik om slabs te versterk.

September 2014

Eerste diens

Ons eerste amptelike Sondagdiens word in die nuwe gebou gehou.

28 September 2014

Eerste diens

Ons eerste amptelike Sondagdiens word in die nuwe gebou gehou.

28 September 2014

Fondasies

Fondasies vir die res van die ontwikkeling word gegooi.

September 2015

Fondasies

Fondasies vir die res van die ontwikkeling word gegooi.

September 2015

Steenwerk Begin

Die kantore, welsynsblok en ouditorium se steenwerk begin. Dit is voltooi in Februarie 2016.

November 2015

Steenwerk Begin

Die kantore, welsynsblok en ouditorium se steenwerk begin. Dit is voltooi in Februarie 2016.

November 2015

Kragvoorbereiding

P9000 en condutes 2×4, 4×4 bokse kom in die kantoorblok.

Februarie 2016

Kragvoorbereiding

P9000 en condutes 2×4, 4×4 bokse kom in die kantoorblok.

Februarie 2016

Plaveisel Begin

405000 stene (7000m²) voltooi 50% van parkeerterrein plaveisel.

Mei 2016

Plaveisel Begin

405000 stene (7000m²) voltooi 50% van parkeerterrein plaveisel.

Mei 2016

Ringbalk en Trusses

Die ringbalke en trusses van die ouditorium word opgerig.

Augustus 2016

Ringbalk en Trusses

Die ringbalke en trusses van die ouditorium word opgerig.

Augustus 2016

Dakpilare & Kappe

3 hoofpilare vir die dak, asook die eerste 3 kort trusses word opgerig.

Maart 2017

Dakpilare & Kappe

3 hoofpilare vir die dak, asook die eerste 3 kort trusses word opgerig.

Maart 2017

Teerpad

’n Teerpad word vanaf die kerk se eerste ingang na die hoofpad gelê.

Junie 2017

Teerpad

’n Teerpad word vanaf die kerk se eerste ingang na die hoofpad gelê.

Junie 2017

Verhoog en Vlakke

Die verhoog word gebou en die vlakke van die ouditorium word gelyk gemaak.

Junie 2017

Verhoog en Vlakke

Die verhoog word gebou en die vlakke van die ouditorium word gelyk gemaak.

Junie 2017

Swaar Staal vir Dak

Die dak se swaar staal word afgelewer. Elke kap weeg oor die 4ton.

Augustus 2017

Swaar Staal vir Dak

Die dak se swaar staal word afgelewer. Elke kap weeg oor die 4ton.

Augustus 2017

Liggewig staal

Die installering van die ouditorium se liggewig staal word voltooi.

Mei 2018

Liggewig staal

Die installering van die ouditorium se liggewig staal word voltooi.

Mei 2018

Toe & Nou Fotos

Toe Nou
Toe Nou
Toe Nou
Toe Nou
Toe Nou
Toe Nou
Toe Nou
Voor Nou
Toe Nou
Toe Nou
Toe Nou
Voor Nou
Toe Nou
Toe Nou
Toe Nou

Koop in by die droom wat Jesus besig is om in die Vaaldriehoek te laat realiseer.

Hoeveel geld het ons

Snapscan Digital Barcode
* Price
PayFast4
payfast_payments_accepted

Bankbesonderhede

Kompas Gemeente

FNB

Takkode: 250655

Rekening: 62609813846

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.