BEGIN PUNT GROEPE
HOE WERK DIT?
KLEINGROEPE
Kleingroepe kom een keer per week bymekaar. Dit kan by die kerk of iemand se huis geskied. Elke groep het ‘n opgeleide fasiliteerder wat sal seker maak dit bly ‘n gemaklike en veilige spasie waarin almal mekaar resprekteer.
WAT IS DIE DOEL?
KLEINGROEPVISIE
Niemand kan die lewe alleen aanpak nie. Ons moet leer om ons harte oop te maak teenoor mense wat die lewe saam met ons kan doen. Kleingroeplewe help jou om gefokus te bly op die Here en nuwe mense deel te maak van jou lewe.
IS DAAR IETS VIR MY?
TIPE KLEINGROEPE
Hierdie is kleingroepe soos almal dit ken. Kleingroepe wat uit dieselde en verskillende ouderdomme en woonareas bestaan.
Spesiaal vir jonggetroudes wat in hierdie besondere fase van hul lewe is.
Waar die manne mekaar ondersteun.
Vir die dames met hul unieke behoeftes.
Wat die trauma van egskeiding verwerk.
Ons kuier lekker saam en neem saam deel aan uitstappies.
Hier word die ouer en die kind in Kompas Kleingroeplewe ondersteun.
Ouers ondersteun mekaar met ervaring, kennis en deernis om nog beter ons kinders te kan ondersteun.
Hulp om hul voete weer in die samelewing te vind. Persone met die nodige ondervinding fasilteer die groep wat dien as instrument vir volwaardige rehabilitasie.
52
583
84
54



